Vrywaringsvorm TOESTEMMING EN VRYWARING: SPORTTOERE / SPORTSEISOENEk gee hiermee toestemming dat my kind die onderstaande aktiwiteit se toer/toernooi mag bywoon. Ek neem kennis van die koste verbonde aan die toer/toernooi en het die volle bedrag reeds betaal/onderneem om die bedrag te betaal, voor of op die datum van vertrek. Ek is bewus van die feit dat daar moontlike beserings mag wees gedurende die aktiwiteit, maar dat alle moontlike voorsorg getref word om die veiligheid van my kind te verseker. Ek verstaan dat ek persoonlik verantwoordelik sal wees vir enige mediese uitgawes a.g.v. beserings wat my kind gedurende die aktiwiteit mag opdoen. Ek as ouer/voog gee volle toestemming aan die hoof of verteenwoordiger van die skool om te reël vir die nodige mediese behandeling van my kind, indien dit nodig sou blyk te wees.OuerbesonderhedeVolle name en van (ouer/voog) *ID Nommer (ouer/voog) *Leerling se naam en van *Leerling se graad *Plek van ondertekeningAktiwiteiteNaam van aktiwiteit *Plek van toer/toernooi *Vanaf DatumTot DatumKoste van Toer (R) *Mediese BesonderhedeMediesefondsHooflidNoodkontak VerwantskapLidnommerGeneesheerGeneesheer se telefoonAddisionele kontakpersoon in geval van NOOD (Anders as ouers):Noodkontak Naam en VanNoodkontak SelfoonNoodkontak Werk/HuisnommerNaam van ouer/voog (as handtekening) *BevestigingEk bevestig dat ek die toestemmings- en vrywaringvorm gelees en aanvaar het.Dien in